Kgalagari (taal)

Kgalagari is een van die Bantoetale wat in Botswana, langs die Suid-Afrikaanse grens gepraat word. Dit word deur ongeveer 40 000 mense gepraat. In die taal staan dit bekend as Shekgalagari.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search